Doen-dit-self berekenings



Teëlwerk wenke
     




Sê dit met teëls

Ons wye verskeidenheid teëls sal enige vertrek in jou huis omtower


Sê dit met teëls

Hulle is veelsydig, mooi en prakties. Voeg daarby duursaam en maklik om skoon te hou, en jy het oorgenoeg rede om koers te kry na Cashbuild vir alles wat jy nodig het om self teëlvloere in jou huis te lê.


Toor met mosaïk

Keramiek-mosaÏekte¨lplate is 'n mooi en maklike manier om jou stortvloer op te kikker. Alles wat jy nodig sal kry om die takie met min moeite af te handel is by Cashbuild, jou verbruikerskampioen, te kry. Volg hierdie maklike stappe en teël jou stortvloer binne 'n paar uur.


Vervang 'n beskadigde vloerteël

Keramiekteëls kan versplinter en stukkies in alle rigtings laat spat. Dra altyd 'n bril en dalk handskoene wanneer jy met keramiekteëls werk.


Teëls is tops

Teëls is baie veelsydig – dit lyk nie net goed nie, maar help ook die gehalte en waarde van jou huis verhoog. En as jy eers weet hoe om teëls reg te lê, sal daar geen keer aan jou wees nie.


Hoe om 'n gekraakte teël te vervang

Jy benodig 'n teël, teëlhegmiddel, teëlbry, klouhamer, koubeitel, bou-emmer, teëltroffel, spons, veiligheidsbril, skoppie en besem, waterpas en ou skroewedraaier.


 
View Cashbuild's FanPage View Cashbuild's Linkedin Page View Cashbuild's Twitter handle View Cashbuild's Channel