Doen-dit-self berekenings



Dak wenke
     




Verf jou dak

Begin altyd by die hoogste punt verf, en werk afwaarts om te keer dat jy jouself in 'n hoek vasverf.


Maak jou dakteëls waterdig

Jy benodig 'n draadborsel, twee skoon verfkwaste, waterdigting en waterdigtingsmembraan.


Hoe om 'n dak of skoorsteen te verseël

Jy benodig Cashbuild-waterdigtingsverf, Cashbuild-membraanlap, kwas, skêr, draadborsel, skuurpapier, skoppie en besem


Dans in die reën

Wanneer jy die reën buite hoor val, wil jy jou skoene uitskop en begin dans? Of trek jou maag eintlik op 'n knop van spanning, terwyl jy jou ore spits vir daardie gedrup wat jou ergste vrees bevestig: Ja, die dak lek al weer en jy weet maar te goed klam mure gaan nou jou voorland wees.


Winters knus, somers koel

Jy bestee hope tyd en geld aan jou huis, want dis jou grootste bate en jy is trots daarop. Maar dink jy ooit aan isolasie vir jou huis en hoe dit jou lewensgehalte kan verbeter? Het jy geweet dat jou plafon die grootste enkele faktor in jou huis is wat in die winter tot hitteverlies lei en in die somer weer die hitte binnehou?


View Cashbuild's FanPage View Cashbuild's Linkedin Page View Cashbuild's Twitter handle View Cashbuild's Channel