Doen-dit-self berekenings



Verfwerk wenke
     




Kleur jou wêreld in

Die lente is net die tyd om jou huis te verfraai. Raak kreatief met verf en gee 'n paar vertrekke 'n vars nuwe voorkoms


Hoe om 'n bars in die muur te herstel

Jy benodig Polycell Crackfiller, muurverf, skraper, skuurpapier, skoppie en borsel, draadborsel en verfkwas.


Bly droog met waterdigte akrielverf

Lek jou huis se dak? Keer die reën met hierdie vinnige en maklik om te volg selfdoen wenke van Cashbuild. Jou huis is waarskynlik die grootste belegging wat jy in jou leeftyd sal maak; daarom is dit so belangrik dat jy dit moet beskerm.


Hoe om 'n binnemuur te verf

Dis maklik om 'n vertrek nuwe lewe te gee met 'n lagie verf. Ons wys jou hoe met Cashbuild se opwindende verwe en produktereeks.


Verf en beskerm

Huiskoop is waarskynlik jou grootste belegging, maak dus seker dit behou en verhoog sy waarde deur dit behoorlik in stand te hou. Om 'n trotse huiseienaar te wees, is 'n langtermyn-verbintenis en die beste ding is om die instandhouding met gehalteprodukte te doen.


Kikker jou huis op

Jy sal tog nie jou grootste bate in die wind en die weer laat staan en verweer nie. Dis presies wat jou huis is; bedek dit daarom met 'n vars verflaag binne en buite. Dit sal nie net die waarde van jou eiendom verhoog nie, dit is ook 'n bekostigbare manier om jou huis se voorkoms in 'n ommesientjie op te kikker.


Verf 'n binnemuur in 'n aksentkleur

Jy benodig maskeerband, Crown-pleisteronderlaag, Duluxglansemalje in Golden Yellow, Academy-verfroller van nagemaakte bokhaar, 50 mm-verfkwas.


Verf 'n woonhuis buite

Jy benodig 'n skraper, Crown-pleisteronderlaag, Wit Dulux Weatherguard (Brilliant White), verfroller.


Hoe om 'n kaggel nuut te maak

Jy benodig Plascon Fireplace Paint, kwas, draadborsel, skuurpapier, skoppie en besem, terpentyn, suikerseep (opsioneel).


 

View Cashbuild's FanPage View Cashbuild's Linkedin Page View Cashbuild's Twitter handle View Cashbuild's Channel