Doen-dit-self berekenings



Huisopknappings wenke
     




Kry kragtige gereedskap

Cashbuild het ‘n wye reeks koordlose bore, slagbore, hamerbore, slypmasjiene, sae – in kompakte en uitsny-soorte; wentelskuurders, skaafmasjiene en hittegewere. Maar wat gebruik jy vir watter taak?


Kry jou droombadkamer

VAN teëls en toilette tot storte en spoelbakke, Cashbuild, die kampvegter vir verbruikers, het 'n wye reeks produkte wat nommerpas is vir enige huis. Met selfs 'n klein takie kan jy 'n groot verskil maak, soos wanneer jy nuwe teëls lê.


Krag in jou hande

Die regte gereedskap maak 'n reuse verskil wanneer jy al daardie selfdoentake in en om jou huis vinnig, maklik en professioneel wil aanpak. En of jy nou 'n kragboor of 'n slypmasjien soek, jy sal by die naaste winkel van die kampvegter vir verbruikers, Cashbuild, 'n wye reeks kraggereedskap kry, reg vir enige selfdoentaak. Hier is 'n gids van Cashbuild oor kraggereedskap en wat jy alles daarmee kan doen.


Hoe om 'n gordynreling op te sit

Jy benodig 'n gordynreling, skroewe, sementboorpunt (6 mm), koordlose boor, potlood, waterpas, skroefprop (6 mm), leer, maatband (plus 'n ekstra paar hande!)


Boeke en dinge

Wie het nou nie ‘n ekstra rak of twee nodig om boeke of snuisterye uit te stal nie? Maar met blyplekke wat neig om ál kleiner te word, moet jy kreatief wees om ruimte te vind vir al jou goed. Die verbruikerskampioen Cashbuild het die antwoord: Maak eenvoudig 'n draai by jou naaste winkel en hulle sal jou help met al die advies, toerusting en materiaal wat jy nodig het om hierdie plek-spaarboekrak te kan bou.


Uit die boonste rakke

Jy hou van ruimte om jou, maar jy hou net soveel van al daardie kosbare aandenkings wat jy deur die jare opgebou het. Die probleem is dat hulle saam met jou versameling boeke en CD's dreig om al die kosbare ruimte in die huis te verswelg.


Maak plek vir speel

Moeg geklouter oor die hope speelgoed om by jou kinders se kamers in te kom? Maak hierdie maklike boks waarin hulle hul speelgoed netjies kan wegpak pleks daarvan dat dit oral rondlê. Of nog beter: Omskep dit in 'n lekker projek vir die hele gesin en vra die kleingoed om self hul speelgoedboks te versier.


Hang dit op

Genoeg handdoekrelings op net die regte plekke maak 'n groot verskil in enige badkamer. En gelukkig is dit maklik om een aan te bring presies waar jy dit wil hê as jy weet hoe om dit te doen. Onthou, jy moet versigtig wees dat die teels nie kraak terwyl jy gate boor om jou reling teen die muur vas te maak nie. Hierdie nuttige wenke van die verbruikerskampioen Cashbuild sal jou sulke slaggate help vermy – volg die stappe noukeurig en alles sal seepglad verloop.


Verhoog jou huis se waarde

Jou huis het aandag nodig, maar jy kan nie genoeg geld bymekaar skraap om 'n bouer of kontrakteur te betaal nie. Dit is dan wanneer die verbruikerskoning Cashbuild tot jou redding kan kom. Al die raad en inligting wat jy nodig het om die waarde van jou blyplek te verhoog, is net 'n telefoonoproep ver.


Installeer 'n buitelig

Laat ën elektrisiën veiligheidshalwe alle elektriese werk nagaan.


Installeer 'n rak

Jy benodig 'n waterpas, 300 mm-rakdraagarms, 'n Bosch- elektriese boor, 'n 6 mm-klipboorpunt en M6- ankerproppe en -skroewe (ronde kop), 15 mm- spaanderbordskroewe


Ontbloot 'n baksteenmuur

Jy benodig 'n Bosch-hoekslypmasjien en slypskyf.


Hang prente in 'n groep

Begin jou groepering deur jou eerste prent op ooghoogte te hang. Spasieer dan die ander rondom die eerste een.


 
View Cashbuild's FanPage View Cashbuild's Linkedin Page View Cashbuild's Twitter handle View Cashbuild's Channel