Doen-dit-self berekenings



Elektrisiteits wenke
     




Bly dié winter warmer

Insulasie en 'n goeie geiser kan jou en jou gesin in die koue maande snoesig hou – en boonop krag bespaar


Wees geiser-slim

GEISERS dra baie tot hoër energiekoste by, veral in die winter wanneer hulle baie vinniger hitte verloor. Jou verbruikerkampioen, Cashbuild, het hierdie wenke om jou te help energie en geld bespaar:.

Hoe om 'n driepunt-muurprop te vervang

Jy benodig driepunt-muurprop, skerp mes en skroewedraaiers.


Boor 'n gat in 'n lessenaar en versteek slordige drade

Meet die lengte van die kabels oor jy dit vasgom. Maak seker daar is genoeg speling om by die muurprop uit te kom.


View Cashbuild's FanPage View Cashbuild's Linkedin Page View Cashbuild's Twitter handle View Cashbuild's Channel