| |
|
|
|
|
| |
|
| Deur en venster wenke |
|
 |
|
|
 |
Vervang ’n stukkende ruit
Cashbuild maak dit maklik om ’n stukkende ruit te vervang
|
 |
 |
Kry 'n nuwe slot
'n Deurslot wat nie meer goed werk nie, is onveilig en irriterend. Maar dis eintlik so maklik om te vervang
|
 |
 |
Hoe om 'n windkeerstrook aan 'n deur vas te sit
Jy benodig 'n hout-windkeerstrook, potlood, houtsaag, waterpas, koordlose boor, houtboorpunt, houtskroewe van regte lengte, kouelym, skuurpapier, vernis of emaljeverf.
|
 |
 |
Hoe om 'n deurhakie aan te bring
Jy benodig 'n deurhakie, skroewe, houtboorpunt, koordlose boor, potlood, skroewedraaier.
|
 |
 |
Installeer 'n vensterskuifknip
As jy die vensterknip en -raam skoon hou, sal dit altyd behoorlik werk en nie vashak nie.
|
 |
 |
Vervang 'n deurhandvatsel
Wat het jy nodig? Skuurpapier, skroewedraaiers, verfkwas, 'n bietjie verf vir opknap- en herstelwerk, nuwe handvatsel.
|
 |
 |
Installeer 'n slot in 'n kasdeur
Wat het jy nodig? 20 mm plat boorpunt, plastiekslot-en-sleutelstel, skroewe en skroewedraaier, 2 mm plat boorpunt, elektriese boor.
|
 |
 |
Vervang 'n kasskarnier
Gebruik die stelskroef in die skarnier om die spasiëring reg te kry en te sorg dat die deur reguit hang.
|
 |
 |
Installeer 'n handvatsel
Jy benodig 'n Bosch elektriese boor, 8 mm-beitel, 25 mm- beitel, Phillips-skroewedraaier, klouhamer, Champion-slotstel (koper).
|
 |
 |
Hoe om 'n deurslot te vervang
Jy benodig 'n nuwe deurslot, skroewe, klouhamer, twee skroewedraaiers, houtbeitel.
|
 |
 |
Vervang 'n stukkende ruit
Het jou kind 'n krieket- of sokkerbal deur 'n venster geklits terwyl hy geoefen het om die volgende AB de Villiers of Thomas Müller te word? Jy hoef nie die koste aan te gaan om iemand te betaal om die ruit te vervang as jy self handig in die huis is nie.
|
| |
|
|
| |
|
|