Doen-dit-self berekenings


View Cashbuild's FanPage View Cashbuild's Linkedin Page View Cashbuild's Twitter handle View Cashbuild's Channel



Bouwerk wenke
     




Steen vir steen

Gebruik die aanwysings en bou 'n lae baksteenmuurtjie wat jou blombeddings netjies sal hou. Lê 'n enkele ry bakstene of verskeie rye vir 'n muur van hoogstens 500 mm hoog. Onthou net: Die muur sal mooi lyk en die grond in jou beddings hou, maar is nie sterk genoeg om as keermuur te dien nie. Hier is Cashbuild, die verbruiker se kampvegter, se wenke om jou aan die gang te kry.


Bou om te hou

Ná vele wik en weeg het jy besluit dis tyd om jou huis te verbou. Dis 'n opwindende vooruitsig en jy sien uit na 'n groter huis. Maar om die beste waarde te kry vir die geld wat jy daarop gaan bestee, moet jy katvoet loop.


Hou dit alles bymekaar

Sement word al meer as 2 000 jaar lank vir bouwerk gebruik. Die eerste gebruik daarvan wat in die antieke tyd aangeteken is, was deur die Egiptenare. Vandag is sement steeds die belangrikste bestanddeel by die meeste bouprojekte, want dit hou strukture bymekaar.